Tom Gulager (gebore 21 Julie 1965) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent The Collector (2009).

Filmografie Rolprente 2009: The Collector 2012: Moments

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu