Arjun Gupta (gebore 28 November 1986) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en kinematograaf. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Stand Up Guys (2012) en Bridge and Tunnel (2014), en in die televisiereekse Nurse Jackie (2009) en How to Get Away with Murder (2014).

Filmografie Rolprente 2012: Stand Up Guys 2012: Love, Lies and Seeta 2014: Bridge and Tunnel 2015: The Diabolical 2015: French Dirty

Televisiereekse 2009: Nurse Jackie 2012: Checked Out 2014: How to Get Away with Murder 2015: The Magicians 2015: The Walker 2016: Powerhouse

Televisierolprente 2008: Redemption Falls 2013: Baby Sellers 2014: Gretch & Tim

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu