Grant Gustin (gebore 14 Januarie 1990) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Arrow (2012), The Flash (2014), en Supergirl (2015).
Filmografie Rolprente 2014: Affluenza 2017: Krystal Imagination
Televisiereekse 2012: Arrow 2014: The Flash 2015: Supergirl 2015: This Week in Hollywood 2016: IMDb at San Diego Comic-Con
Televisierolprente 2012: A Mother's Nightmare
Video's 2016: Superhero Fight Club 2.0
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu