Gray Haddock (gebore 11 Augustus 1972) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse My Hero Academia (2016) en Gen: Lock (2018).

Filmografie Rolprente 1989: City Hunter: .357 Magnum 2013: Grow Up, Tony Phillips 2014: New Initial D the Movie: Legend 1 - Awakening

Televisiereekse 1998: Steam Detectives 1999: Soul Hunter 2005: Guyver: The Bioboosted Armor 2006: Pumpkin Scissors 2014: X-Ray and Vav 2016: My Hero Academia 2016: Camp Camp 2018: Gen: Lock

Video's 1997: City Hunter: The Motion Picture 1998: Queen Emeraldas 2013: RWBY: Volume 1 2014: RWBY: Volume 2 2016: RWBY: Volume 3 2017: RWBY: Volume 4 2018: RWBY: Volume 5

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu