Scott Halberstadt (gebore 17 Augustus 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Grandma's Boy (2006) en Smokin' Aces (2006), en in die televisiereekse Drake & Josh (2004) en iCarly (2007).

Filmografie Rolprente 2006: Grandma's Boy 2006: Smokin' Aces

Televisiereekse 2004: Drake & Josh 2007: iCarly

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu