Charles Halford (gebore 28 Februarie 1980) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Rectify (2013), True Detective (2014), en Constantine (2014).

Filmografie Rolprente 2003: The Racketeers

Televisiereekse 2013: Rectify 2013: Block 2014: True Detective 2014: Constantine

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu