Andre Hall is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Boo! A Madea Halloween (2016), Boo 2! A Madea Halloween (2017), en Alien Theory (2017).

Filmografie Rolprente 2013: Enemy Empire 2016: Boo! A Madea Halloween 2017: Boo 2! A Madea Halloween 2017: Alien Theory 2018: How to Train Your Husband or (How to Pick Your Second Husband First)

Televisiereekse 2013: Love Thy Neighbor 2018: CyberOne

Video's 2014: The Making of 'Far'

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu