Bug Hall (gebore 4 Februarie 1985) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Little Rascals (1994), The Stupids (1996), Skipped Parts (2000), en Baby Driver (2017).
Filmografie Rolprente 1994: The Little Rascals 1996: The Stupids 2000: Skipped Parts 2009: Camouflage 2015: Subterranea 2015: Body High 2017: Baby Driver 2017: The Shadow People The Long Run This Is the Year
Televisiereekse 1998: Kelly Kelly
Televisierolprente 1995: Tad 1996: The Munsters' Scary Little Christmas 2002: Get a Clue 2003: Footsteps
Video's 1997: Honey, We Shrunk Ourselves! 2009: American Pie Presents: The Book of Love 2012: Fortress
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu