Teo Halm (gebore 18 Mei 1999) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Earth to Echo (2014) en Memoria (2015).

Filmografie Rolprente 2014: Earth to Echo 2015: Memoria Spiral Farm

Video's 2015: Sailors: Crazy About You

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu