Brian Hallisay (gebore 31 Oktober 1978) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent American Sniper (2014) en in die televisiereekse Revenge (2011) en The Client List (2012).
Filmografie Rolprente 2014: American Sniper
Televisiereekse 2008: Privileged 2010: Hollywood Is Like High School with Money 2011: Revenge 2012: The Client List
Televisierolprente 2011: Awakening
Video's 2006: Bottoms Up 2011: Hostel: Part III
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu