Brandon Micheal Hall (gebore 3 Februarie 1993) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Monster Party (2018) en in die televisiereekse Search Party (2016), The Mayor (2017), en God Friended Me (2018).
Filmografie Rolprente 2018: Monster Party 2018: The Airport Run
Televisiereekse 2016: Search Party 2017: The Mayor 2018: God Friended Me
Televisierolprente 2015: LFE
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu