Albert Hall (gebore 10 November 1937) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Apocalypse Now (1979), Malcolm X (1992), Major Payne (1995), en National Treasure: Book of Secrets (2007).

Filmografie Rolprente 1979: Apocalypse Now 1981: Cry Freedom 1992: Malcolm X 1993: Rookie of the Year 1995: Major Payne 1996: Jimi 2007: National Treasure: Book of Secrets

Televisiereekse 1983: Ryan's Four 1998: Brimstone

Televisierolprente 1974: Wedding Band

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu