Damon Gupton (gebore 4 Januarie 1973) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Whiplash (2014) en in die televisiereekse The Newsroom (2012), Bates Motel (2013), en The Divide (2014).

Filmografie Rolprente 2014: Whiplash

Televisiereekse 2000: Deadline 2011: Prime Suspect 2012: The Newsroom 2013: Bates Motel 2014: The Divide 2015: The Player 2018: Black Lightning

Televisierolprente 2006: Drift

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu