Bruno Gunn (gebore 8 November 1968) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bad Teacher (2011), The Hunger Games: Catching Fire (2013), en Officer Downe (2016), en in die televisiereeks Westworld (2016).
Filmografie Rolprente 2001: Loop Dreams: The Making of a Low-Budget Movie 2005: Reversal of Misfortune 2011: Bad Teacher 2012: Devoured 2013: The Hunger Games: Catching Fire 2016: Officer Downe Abduction of Makenna Hahn
Televisiereekse 2002: Deep Cover 2016: Westworld
Televisierolprente 2002: Recipe for Disaster
Video's 2013: Sweet Desert Palm
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu