Sean Gullette (gebore 4 Junie 1968) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pi (1998), Requiem for a Dream (2000), Happy Accidents (2000), en Traitors (2013).

Filmografie Rolprente 1998: Pi 1998: Joe's Day 2000: Requiem for a Dream 2000: Happy Accidents 2001: Artifacts 2006: Still Life 2009: The Two Lives of Daniel Shore 2009: The 8 2013: Traitors 2013: Zanj Revolution 2014: Blue Ridge Land of the Living Tangier Deliverance Upland

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse essayiste Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu