Devon Gummersall (gebore 15 Oktober 1978) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Stranger in the House (2015) en in die televisiereekse My So-Called Life (1994), Mad Men (2007), en Nashville (2012).

Filmografie Rolprente 1997: Trading Favors 1999: Little Savant 2000: Lured Innocence 2000: The Young Unknowns 2001: Seven and a Match 2002: The Anarchist Cookbook 2002: Robbing 'Hef 2005: Reeker 2009: Lawn Chairs and Living Rooms 2011: Low Fidelity 2015: Stranger in the House 2016: The Guru & the Gypsy

Televisiereekse 1994: My So-Called Life 1996: Relativity 2007: Mad Men 2007: State of Mind 2010: Man-Teen 2012: Nashville

Televisierolprente 1999: Student Affairs 2001: Earth vs. the Spider 2005: McBride: The Chameleon Murder

Video's 2007: My So-Called Life: The Friends 2007: My So-Called Life: Angela

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu