Tom Guiry (gebore 12 Oktober 1981) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Sandlot (1993), U-571 (2000), Black Hawk Down (2001), en Mystic River (2003).
Filmografie Rolprente 1993: The Sandlot 1994: Lassie 1996: The Last Home Run 2000: U-571 2000: Tigerland 2001: Black Hawk Down 2003: Mystic River 2003: The Mudge Boy 2007: Black Irish 2007: Prisoner 2011: Joint Body 2014: Mahjong and the West 2016: Culling Hens 2017: Sollers Point
Televisiereekse 2007: The Black Donnellys
Televisierolprente 1995: The Four Diamonds 2000: Songs in Ordinary Time 2002: We Were the Mulvaneys 2004: Strip Search
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu