Stephen Adly Guirgis is 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Meet Joe Black (1998), Synecdoche, New York (2008), en Birdman or (The Unexpected Virtue of Ignorance) (2014), en in die televisiereeks The Get Down (2016).

Filmografie Rolprente 1998: Meet Joe Black 1998: The Call Back 2004: Palindromes 2004: Jailbait 2007: Fired! 2007: Blackbird 2008: Synecdoche, New York 2014: Birdman or (The Unexpected Virtue of Ignorance)

Televisiereekse 2016: The Get Down

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1965