Ommatokoita elongata is a 'n 30 mm-lange pienkwit parasiet in die subklas Copepoda. Dit word dikwels aangetref waar dit vasheg aan die korneas van die Groenlandse haai (Somniosus microcephalus) en die Pasifiese sluimerhaai (Somniosus pacificus). Die parasiet veroorsaak ernstige sigverlies by die haaie, maar daar word vermoed dat die haaie nie soseer op sig staatmaak vir hul oorlewing nie. Dit is die enigste spesie in die genus Ommatokoita.

Verwysings