Die Salt Creekrivier is 'n sytak van die Krokodilrivier op sy beurt 'n sytak van die Komatirivier in Mpumalanga in Suid-Afrika.

Dit vloei noordwaarts en onderdeur die N4-snelweg voordat dit net wes van Malalane by die Krokodilrivier aansluit.

Kategorie:Krokodilrivier (Mpumalanga) Kategorie:Mpumalanga