Boundary Creek is 'n spruit wat in die Krokodilrivier uitmond in Mpumalanga in Suid-Afrika.
Dit vloei op die suidegrens van die Krugerwildtuin naby Malalane voordat dit by die Krokodilrivier aansluit.
Kategorie:Krokodilrivier (Mpumalanga) Kategorie:Riviere in Mpumalanga