Thom Adcox-Hernandez (gebore 17 Februarie 1960) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Under Siege 2: Dark Territory (1995) en in die televisiereekse Gargoyles (1994) en Young Justice (2010).
Filmografie Rolprente 1988: Lethal Pursuit 1995: Under Siege 2: Dark Territory
Televisiereekse 1994: Gargoyles 1995: The Twisted Tales of Felix the Cat 1996: Gargoyles: The Goliath Chronicles 1998: Invasion America 2005: The Buzz on Maggie 2010: Young Justice
Televisierolprente 1990: My Life as a Babysitter
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu