Jam Tin Creek is 'n sytak van die Krokodilrivier, op sy beurt 'n takrivier van die Komatirivier in Mpumalanga in Suid-Afrika.
Dit vloei noordwaarts en onderdeur die N4-snelweg voordat dit net wes van Malalane by die Krokodilrivier aansluit.
Kategorie:Krokodilrivier (Mpumalanga) Kategorie:Riviere in Mpumalanga