Die Waterhond (壬戌, rénxū) is die 59ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die negende Hemelstam (壬, rén) – die element Water en Jang – met die 11de Aardtak (戌, xū), gesimboliseer deur die Hond (狗, gǒu).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Waterhondjaar het in 1982 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 25 Januarie 1982 tot 12 Februarie 1983.
Waterhondjare
Die volgende jare is Waterhondjare:
Jare van die Waterhond 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2639 v.C. 2579 v.C. 2519 v.C. 2459 v.C. 2399 v.C. 2339 v.C. 2279 v.C. 2219 v.C. 2159 v.C. 2099 v.C. 10 2039 v.C. 1979 v.C. 1919 v.C. 1859 v.C. 1799 v.C. 1739 v.C. 1679 v.C. 1619 v.C. 1559 v.C. 1499 v.C. 20 1439 v.C. 1379 v.C. 1319 v.C. 1259 v.C. 1199 v.C. 1139 v.C. 1079 v.C. 1019 v.C. 959 v.C. 899 v.C. 30 839 v.C. 779 v.C. 719 v.C. 659 v.C. 599 v.C. 539 v.C. 479 v.C. 419 v.C. 359 v.C. 299 v.C. 40 239 v.C. 179 v.C. 119 v.C. 59 v.C. 2 62 122 182 242 302 50 362 422 482 542 602 662 722 782 842 902 60 962 1022 1082 1142 1202 1262 1322 1382 1442 1502 70 1562 1622 1682 1742 1802 1862 1922 1982 2042 2102 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 719 v.C.
Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
59