Die Aardvark (己亥, jǐhài) is die 36ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die sesde Hemelstam (己, jǐ) – die element Aarde en Jin – met die 12de Aardtak (亥, hài), gesimboliseer deur die Vark (猪, zhū).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Aardvarkjaar het in 1959 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 8 Februarie 1959 tot 27 Januarie 1960.

Aardvarkjare

Die volgende jare is Aardvarkjare:

Jare van die Aardvark 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2662 v.C. 2602 v.C. 2542 v.C. 2482 v.C. 2422 v.C. 2362 v.C. 2302 v.C. 2242 v.C. 2182 v.C. 2122 v.C. 10 2062 v.C. 2002 v.C. 1942 v.C. 1882 v.C. 1822 v.C. 1762 v.C. 1702 v.C. 1642 v.C. 1582 v.C. 1522 v.C. 20 1462 v.C. 1402 v.C. 1342 v.C. 1282 v.C. 1222 v.C. 1162 v.C. 1102 v.C. 1042 v.C. 982 v.C. 922 v.C. 30 862 v.C. 802 v.C. 742 v.C. 682 v.C. 622 v.C. 562 v.C. 502 v.C. 442 v.C. 382 v.C. 322 v.C. 40 262 v.C. 202 v.C. 142 v.C. 82 v.C. 22 v.C. 39 99 159 219 279 50 339 399 459 519 579 639 699 759 819 879 60 939 999 1059 1119 1179 1239 1299 1359 1419 1479 70 1539 1599 1659 1719 1779 1839 1899 1959 2019 2079 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 742 v.C.

Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia

36