Die Watervark (癸亥, guǐhài) is die 60ste en laaste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die 10de Hemelstam (癸, guǐ) – die element Water en Jin – met die 12de Aardtak (亥, hài), gesimboliseer deur die Vark (猪, zhū).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Watervarkjaar het in 1983 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 13 Februarie 1983 tot 1 Februarie 1984.
Watervarkjare
Die volgende jare is Watervarkjare:
Jare van die Watervark 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 2638 v.C. 2578 v.C. 2518 v.C. 2458 v.C. 2398 v.C. 2338 v.C. 2278 v.C. 2218 v.C. 2158 v.C. 2098 v.C. 10 2038 v.C. 1978 v.C. 1918 v.C. 1858 v.C. 1798 v.C. 1738 v.C. 1678 v.C. 1618 v.C. 1558 v.C. 1498 v.C. 20 1438 v.C. 1378 v.C. 1318 v.C. 1258 v.C. 1198 v.C. 1138 v.C. 1078 v.C. 1018 v.C. 958 v.C. 898 v.C. 30 838 v.C. 778 v.C. 718 v.C. 658 v.C. 598 v.C. 538 v.C. 478 v.C. 418 v.C. 358 v.C. 298 v.C. 40 238 v.C. 178 v.C. 118 v.C. 58 v.C. 3 63 123 183 243 303 50 363 423 483 543 603 663 723 783 843 903 60 963 1023 1083 1143 1203 1263 1323 1383 1443 1503 70 1563 1623 1683 1743 1803 1863 1923 1983 2043 2103 Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 718 v.C.
Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
60