Perde: bekende perde in Suid-Afrika
B 240px|duimnael|regs|'n Perd se gebit word ondersoek Ballantyne – perd van lord Charles Somerset Blousel – perd van Dirkie Uys Bobtail – perd van Pieter van der Byl Boesman – perd van waterfiskaal Pollie Lombaard waarmee hy 60 500 myl, ‘n wêreldrekord, afgelê het Bokkie – kommandoperd van genl. Koos de la Rey tydens Rebellie van 1914
C Charlie – perd van genl. J.C. Smuts (of was dit van Louis Botha in die Eerste Wêreldoorlog?) Chimboraai – Durban July-wenner 1968 Colorado King – Durban July-wenner 1963, verkoop aan die VSA en wen daar baie reisies, verhoog so die status van Suid-Afrikaanse perdetelers
D Darling – perd wat genl. J.B.M. Hertzog van verdrinking in die Breederivier gered het De Roode Vos (soms De Grote Vos) – vosperd van Jan van Riebeeck Diza – Durban July-wenner 1962 Dopper – perd van genl. Louis Botha
E Elepoo – bekende reisiesperd van die 1840’s Empress Club – Perd van die Jaar 1992, eerste renperd wat meer as R2 miljoen aan prysgeld in Suid-Afrika verdien
F Felix – perd van lord Charles Somerset Fleur – strydros van genl. C.R. de Wet in Tweede Vryheidsoorlog
H Haphazard – perd van Pieter van der Bijl Hawaii – Suid-Afrikaans-geteelde perd vir $2 miljoen deur Charles Engelhard van die VSA gekoop Hings van Brandewynsdraai – perd wat na die Tweede Vryheidsoorlog in die Suid-Vrystaat rondgeswerf het
J Java Head – Durban July-wenner 1966 Jollify – Durban July-wenner 1967, kop-aan-kop met Sea Cottage
K Kerason – Durban July-wenner 1961 King Willow – Durban July-wenner 1965
L Left Wing – Durban July-wenner 1960 Lenin – een van die bekendste renperde in Suid-Afrika. Rondom 1940
M Mal Perd – perd van kol. Deneys Reitz Mazarin – Durban July-wenner 1971
N Naval Escort – Durban July-wenner 1969 Night Off – Durban July-wenner 1970 Numeral – Durban July-wenner 1964
P Pamphlet – wenner van die Durban July-perdewedren 1918 en 1920 Patriaan – perd van lord Charles Somerset Preto’s Crown – wenner van die Durban July-perdewedren 1955
R Ramkat – perd van Roland Schikkerling Roland’s Song – Perd van die Jaar 1989, eerste merrievul wat meer as R1 miljoen in Suid-Afrika aan prysgeld verdien
S Scott – perd van pres. M.T. Steyn Sea Cottage – een van die beste reisiesperde wat ooit in Suid-Afrika geteel is, Durban July-wenner in 1967, in skietvoorval betrokke Somerset – perd van Andries Pretorius en daarna van Dick King Sorcerer – perd van lord Charles Somerset
T Tego – perd in 1939 deur die president van Portugal geskenk aan Oswald Pirow The Comglomerate - Durban July-wenner 2016, eiendom van Markus Jooste Tiger Fish – Durban July-wenner 1959 Tumbler – reisiesperd van Klapmuts, laat 1820’s
V Vera – kampioenspringperd op Rosebank Very Nice – perd van genl. Wynand Malan Vonk - perd van Wolraad Woltemade Vonolel – perd van lord Roberts
W Wit Hings van die Namib – perd van speurder Jan Nel in die omgewing van die Kuisebrivier
Bibliografie Burman, Jose: To horse and away. Kaapstad: Human & Rousseau, 1993. Ensiklopedie van die Wêreld, deel 3. Stellenbosch: Albertyn-Uitgewery, 1994. https://monument-sa.co.za/category/monument/ Scheepers Strydom, C.J.: Hoefslae. Helde-ritte in Suider-Afrika. Kaapstad: Tafelberg, 1979. Standard Encyclopaedia of Southern Africa, deel 5. Kaapstad: Nasou, 1972. van der Merwe, Callie: Die Suid-Afrikaanse perd. Johannesburg: Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie, 1966. (Uit ons kultuur)
Kategorie:Perde