Die grootjagarend (Aquila spilogaster) is 'n groot roofvoël, wat soos alle arende aan die familie Accipitridae behoort.

Ander name Ander Afrikaanse name: Afrikaanse jagarend Engels: African Hawk-eagle Wetenskaplike naam: Hieraaetus spilogaster

Fotogalery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Roofvoëls