Egiptiese aasvoël (Neophron percnopterus) is 'n roofvoël.

Identifikasie duimnael|links|'n Egiptiese aasvoël in die dieretuin van Madrid, Spanje. 58–71 cm. Hoofsaaklik wit vere, met swart primêre-vlerk vere en 'n wit diamantvormige stert. Vertoon soorgelyk aan die Witaasvoël.

Habitat Grasvelde, savanne en woestyn-agtige areas.

Verspreiding Kom verspreid voor in Suid-Afrika, maar is skaars en hoofsaaklik 'n trekvoël.

Ander name Duits: Schmutzgeier Engels: Egyptian Vulture Nederlands: Aasgier Wetenskaplike naam: Neophron percnopterus

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Eksterne skakels

Kategorie:Roofvoëls