duimnael| Necrosyrtes monachus
Die monnikaasvoël is 'n aasvoël in die orde Accipitriformes en die enigste spesie in die genus Necrosyrtes.
Identifikasie Lengte: 65–75 cm. Vlerkspan: 170–176 cm. Klein, bruin aasvoël met 'n geronde stert. Rooi kop en nek.
Habitat Savanne en noordelike-bosveld.
Verspreiding Skaars standvoël. Kom hoofsaaklik in die noorde van Suid-Afrika voor.
Ander name Duitse naam: Kappengeier Engelse naam: Hooded Vulture Nederlandse naam: Kapgier Wetenskaplike naam: Necrosyrtes monachus
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Kategorie:Roofvoëls