duimnael|300px|links|Stadshuis in 1710 duimnael|130px|regs|Die stadswapen van Batavia
Batavia is die naam wat die Indonesiese hoofstad Djakarta in die Hollandse tydperk gedra het (1619-1942).
duimnael|300px|regs|Batavia in 1897
Die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie (VOC) het hierdie stad as hul hoofsetel in Asië gebruik van 1619-1795.
Jan van Riebeeck is op 18 Januarie 1677 in Batavia oorlede.
duimnael|links|240px|Kasteel van Batavia
Burgemeesters van Batavia Sedert hul instelling in 1916: Mnr. G.J. Bisschop Prof. Ir. H. van Breen Mnr. A. Meijroos Ir. E.A. Voorneman (tot in 1942)
Eksterne skakels
Kategorie:Geskiedenis van Indonesië