duimnael|Saxicola rubicola
Die Europese bontrokkie (Saxicola rubicola) is 'n voël en swerwer wat broei in die Palearktiese gebied. Dit is nog net drie keer opgeteken in Suid-Afrika. In Engels staan die voël bekend as die Whinchat.
Voorkoms Die voëltjie is 14 cm groot en weeg 13 tot 24 gram. Dit lyk baie soos die Gewone bontrokkie-wyfie.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Eksterne skakel http://avibase.bsc-eoc.org/species.jsp?lang=EN&avibaseid=A0EDAEA2E89A9A96
Kategorie:Vlieëvangers