duimnael|Gypohierax angolensis
Die Witaasvoël (Gypohierax angolensis) is 'n groot roofvoël wat aan die familie Accipitridae behoort. Dit is die enigste lid van die genus Gypohierax (Rüppell, 1836).
Die Raphiapalm opelug-monument in Mtunzini, KwaZulu-Natal is 'n tuiste van die bedreigde aasvoël.
Ander name Engels: Palm-nut Vulture Wetenskaplike naam: Gypohierax angolensis
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Kategorie:Roofvoëls