Mario Oriani-Ambrosini (Rome, 26 Oktober 1960 – 16 Augustus 2014) was tot sy dood 'n Italiaanse konstitusionele prokureur, asook 'n politikus en bekende lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Inkatha-Vryheidsparty.

Hy is in 2014 aan gevorderde longkanker oorlede.

Kategorie:Politici van die Inkatha-Vryheidsparty Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Italiaanse politici Kategorie:Suid-Afrikaanse immigrante Kategorie:Advokate Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Sterftes in 2014