Maliyakhe Lymon Shelembe (gebore 12 Oktober 1968)NPE2024 - Nasionale Kandidatelys soos op 10 April 2024 is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Shelembe was aanvanklik 'n lid van die Inkatha-Vryheidsparty tot 2011. Hy is verkies tot die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika in 2014 as 'n lid van die National Freedom Party.

Shelembe het na die algemene verkiesing van 2019 'n lid van van die Demokratiese Alliansie geword.

Verwysings

Eksterne skakel Nasionale Vergadering biografie

Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie Kategorie:Politici van die National Freedom Party