Nqabayomzi Lawrence Saziso Kwankwa (gebore 23 Augustus 1983) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die United Democratic Movement. Hy is die party se adjunkpresident en hoofsweep in die parlement. Verwysings

Eksterne skakels Mr Nqabayomzi Lawrence Saziso Kwankwa. People's Assembly.

Kategorie:Suid-Afrikaanse politici Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika