Steven Nicolas Swart (gebore 8 Februarie 1959) is 'n Suid-Afrikaanse politikus, wat sedert 2009 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Afrika Christen Demokratiese Party is.
Nadat hy in Maart 2020 'n reuse gebedsontbyt in Bloemfontein bygewoon het, is daar berig dat hy een van die 67 gaste was wat met Covid-19 geïnfekteer is, maar hy het spoedig daarna herstel.
Verwysings
Eksterne skakels Steve Swart op People's Assembly
Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Suid-Afrikaanse politici