Michael Malisa Tshishonga is 'n Suid-Afrikaanse politikus en was vanaf 21 Mei 2014 tot Mei 2015 lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir Agang.
Eksterne skakels Michael Tshishonga op People's Assembly
Kategorie:Politici van Agang Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika