duimnael|Die CNO-siklus
Die CNO-siklus is 'n kringloop van kernreaksies wat in sterre plaasvind wat 'n massa groter as 1,1 sonmassas besit. In hierdie kringloop word protium in helium omgesit volgens:Foundations of Astronomy Cengage Learning, 2015, ,
Die siklus betref nogtans kerne van koolstof, stikstof en suurstof. Dit begin met C. Reaksie met 'n proton vereis 'n temperatuur bokant 16 miljoen Kelvin.
Verwysings
Kategorie:Kernfisika Kategorie:Astrofisika