Neon-21 (chemiese notasie: Ne) is 'n seldsame stabiele isotoop van neon.
Oorsprong Hierdie nuklied kan van nukleogene en van kosmogene oorsprong wees. Indien Mg in die aarde aan neutrone blootgestel word wat deur uraanhoudende lae veroorsaak word, kan neon-21 gevorm word deur:
Die kosmogene vorming behels splinterreaksies op Mg, Na, Si en Al wat deur kosmiese straling veroorsaak word.USGS
KMR Neon-21 is die enigste neonisotoop wat KMR-aktief is. Sy aanwending is 'n groot seldsaamheid. Die kern het 'n kwadrupool, is baie seldsaam en besit nouliks gevoeligheid. Verder is die enigste neonverbindings wat bekend is insluitverbindings van neon-atome binne fullerene ens.Hebreeuse universiteit van Jerusalem
Verwysings
Kategorie:Isotope van neon