Nelson Themba Godi (* 10 Augustus 1966 in Matsabana naby Bushbuckridge, Mpumalanga, Suid-Afrika) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en onderwyser en voormalige lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African People's Convention.

Loopbaan Themba Godi sluit tydens sy studiejare aan die Universiteit van die Noorde by die swart nasionalistiese party Pan Africanist Congress of Azania aan, waar hy as algemene lid en leier dien tot en met 2007 toe hy die African People's Convention stig.

Eksterne skakels Themba Godi op People's Assembly

Kategorie:Politici van die African People's Convention Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Geboortes in 1966