Lulama Maxwell Ntshayisa (23 Augustus 1958 – 23 Julie 2021) was 'n Suid-Afrikaanse politikus en lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African Independent Congress.

Dood Ntshayisa is op 23 Julie 2021 aan komplikasies van Covid-19 oorlede.

Verwysings

Eksterne skakels

Lulama Ntshayisa op People's Assembly

Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Sterftes in 2021 Kategorie:Sterftes aan Kovis-19 Kategorie:Suid-Afrikaanse politici Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika