Mandlenkosi Phillip Galo (gebore op 5 Julie 1962) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African Independent Congress.
Eksterne skakels Mandlenkosi Galo op People's Assembly
Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Suid-Afrikaanse politici