Liezl van der Merwe (gebore 5 Oktober 1980) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Inkatha-Vryheidsparty. Sy is in Mei 2012 ingehuldig.New Members of Parliament sworn in Verwysings
Kategorie:Politici van die Inkatha-Vryheidsparty Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Afrikaners Kategorie:Alumni van Paarl-gimnasium