Mandlenkosi Mabika (28 September 1971) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Hy was voorheen (tot 10 April 2019) 'n lid van die National Freedom Party.

Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie Kategorie:Politici van die National Freedom Party Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Geboortes in 1971