Mkhuleko Hlengwa (gebore 12 Junie 1987) is Suid-Afrikaanse politikus. Hy is sedert Mei 2012 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Inkatha-Vryheidsparty. Hy is ook die IVP se nasionale woordvoerder en die voormalige hoof van die party se jeugbrigade.
Hlengwa is die voormalige voorsitter van die Staande Komitee vir Openbare Rekeninge (SKOOR) in die parlement.
Verwysings
Eksterne skakels Mr Mkhuleko Hlengwa. People's Assembly.
Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die Inkatha-Vryheidsparty Kategorie:Zoeloes