Hofufالهفوف 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter|raam Land  Provinsie Hofuf Koördinate  Oppervlakte:    - Totaal vk km  Hoogte bo seevlak 154 m Bevolking:    - Totaal (2014) 1 500 000  - Bevolkingsdigtheid vk/km Tydsone UTC +03:00 Burgemeester Bin Jalawi

Hofuf (Arabies: الهفوف‎ al-Hufūf) is 'n stad in die gelyknamige provinsie van oostelike Saoedi-Arabië. Die stad het 'n bevolking van sowat 1 500 000 in 2014 gehad. Die stad staan bekend as een van die grootste dadelpalm-produsente wêreldwyd, asook sy ou soeks en paleise. Hofuf is tussen die Saoedi-Arabiese hoofstad Riaad in die weste en die Persiese Golf in die ooste geleë.

Eksterne skakels

Kategorie:Nedersettings in Saoedi-Arabië