duimnael|links|Die Río Salado mond by Santa Fe in die Río Paraná uit, soos gesien vanaf die Internasionale Ruimtestasie Die Río Salado (Spaans: [ˈri.o saˈlaðo], letterlik "sout rivier") is 'n groot suidoos-vloeiende rivier in Suid-Amerika. Die rivier, met 'n lengte van 1 150 km, is 'n suidwestelike sytak van die Río Paraná. Die Río Salado is die langste en grootste rivier wat net in Argentinië vloei.

Die Río Salado ontspring net suid van Argentynse stad Salta. Aansluitend vloei die rivier vir 'n kort tyd in 'n oostelike rigting en later in 'n suidoostelike rigting en mond by Santa Fe in die Río Paraná uit.

Eksterne skakels

Kategorie:Riviere in Argentinië