Taifالطائف 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter|raam Land  Provinsie Mekka Koördinate  Oppervlakte:    - Totaal 321 vk km  Hoogte bo seevlak 1 879 m Bevolking:    - Totaal (2010–2011) 1 281 613  - Bevolkingsdigtheid 1 623 vk/km Tydsone UTC +03:00 Burgemeester Saad bin Migbel

Taif (Arabies: الطائف‎; aṭ-Ṭā'if) is 'n stad in die Mekka-provinsie van westelike Saoedi-Arabië. Die stad het 'n bevolking van sowat 1 281 613 in 2010–2011 gehad. Die stadsentrum is bekend vir sy druiwe, granaatjie, vye, rose en heuning. Taif is sowat 70 km suidoos van Mekka geleë.

Eksterne skakels

Kategorie:Nedersettings in Saoedi-Arabië