Die Straat van Florida (Engels: Straits of Florida; Spaans: Estrecho de Florida) is 'n seestraat wat die Golf van Meksiko in die weste met die Atlantiese Oseaan in die ooste verbind en Florida in die noorde van Kuba in die suide skei. Aangrensende lande is die Verenigde State in die noorde asook Kuba in die suide en Bahamas in die ooste. Die seestraat se nouste punt is sowat 150 km wyd en dit is tot sowat 1 800 m diep.

Eksterne skakels

Kategorie:Geografie van die Bahamas Kategorie:Geografie van Kuba Kategorie:Geografie van die Verenigde State van Amerika Kategorie:Seestrate Kategorie:Seë van Noord-Amerika Kategorie:Seë van die Atlantiese Oseaan